Skip to content

AfriForum sê Gauteng se inwoners dra onregverdig die skuld vir waterkrisis wat deur munisipale verwaarlosing veroorsaak word [KLANK]

# AfriForum sê Gauteng se inwoners word onregverdig beskuldig van hoë waterverbruik, terwyl die werklike probleme lekkasies en swak instandhouding deur munisipaliteite is. Die organisasie sê dat Johannesburg, Tshwane en Ekurhuleni nie reageer het op sy versoeke om inligting oor watervermorsing nie. Dit volg op ’n waarskuwing van die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, oor strenger beperkings indien waterverbruik nie daal nie. Marais de Vaal van AfriForum dreig met regstappe indien munisipaliteite aanhou om die krisis te ignoreer:

AFR MaraisOnNeglect