Skip to content

AfriForum-opname toon 8 uit 10 inwoners in Parys is ontevrede met munisipale dienste [KLANK]

# ‘n Opname deur AfriForum toon agt uit tien inwoners van Parys in die Vrystaat is ontevrede met munisipale dienslewering in die Ngwathe plaaslike munisipaliteit. Volgens die opname heers algemene ontevredenheid, veral met die pad-instandhouding en die voorsiening van water en elektrisiteit. Die Hooggeregshof in Bloemfontein het in Junie beslis dat die munisipaliteit ontbind word. Alta Pretorius van AfriForum sê 95-persent van die dorp se inwoners wil hê die burgemeester, Victoria de Beer-Mthombeni, moet afgedank word:

AFR PretoriusOnParys