Skip to content

AfriForum oorhandig waterpistole aan Mchunu in verset teen Veiligheidswetsontwerp [KLANK]

# AfriForum het waterpistole oorhandig aan die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se kantoor in verset teen die voorgestelde konsepregulasies vir die Privaat Sekerheidsbedryf, omdat dit privaat beamptes sal ontwapen. Die burgerregtegroep het ook ‘n brief ingedien wat die wysigings ingevolge die Wet op die Regulering van die Privaat Sekerheidsbedryf teenstaan. Jacques Broodryk van AfriForum sê die voorstelle sal die bedryf lamlê, lewens in gevaar stel en is misleidend gegewe die staat se afhanklikheid van privaat sekerheid:

AFR-BroodrykOnPistols