Skip to content

AfriForum lê strafregtelike klag teen voormalige burgemeester van Johannesburg, Thapelo Amad [KLANK]

# AfriForum het ‘n strafregtelike klag by die polisie ingedien teen die voormalige burgemeester van Johannesburg, Thapelo Amad, oor beweerde onwettige vuurwapengebruik. Dit volg na ‘n wydverspreide video vroeër vandeesmaand wat ‘n man wys wat skote in die lug afvuur by ‘n begrafnis in Soweto. Jacques Broodryk van AfriForum sê die voorval mag die Wet op Vuurwapenbeheer oortree en doen ‘n beroep op ‘n volledige ondersoek en moontlike aanklagte, insluitend die onwettige besit en roekelose afvuur van ‘n vuurwapen:

AFR BroodrykOnFormerMayor