Skip to content

AfriForum kritiseer Tshwane se voorgestelde omgewingsheffing [KLANK]

# AfriForum sê die Stad Tshwane se nuwe omgewingsheffing, wat na verwagting 540-miljoen-rand aan bykomende inkomste sal genereer, is onbillik. Die maandelikse heffing van 194-rand en-37 sent sal gehef word op eiendomme met ‘n waarde van meer as 250-duisend-rand sonder munisipale vullisverwyderingsdienste. Deidré Steffens van AfriForum sê eienaars wat opgehou het om die metro se vullisverwyderingsdiens te gebruik as gevolg van swak munisipale dienslewering, word nou met die beplande heffing geteiken:

AFR DeidréonIntendsUnfair