# AfriForum sê die Stad Tshwane se voorgestelde heffing van 194-rand om die stad skoon te hou is onwettig, kom neer op dubbele belasting en teiken inwoners wat reeds oorbelas is. Die burgerregte-organisasie voer aan die heffing druis in teen die wet omdat dit nie op die werklike gebruik van ‘n diens gemik is nie. Arno Roodt van AfriForum het alternatiewe inkomstestrategieë voorgestel, insluitend verbeterde invordering van eiendomsbelasting, beter bestuur van stortingsterreine en die strenger afdwinging van afval-verordenings:
AfriForum kritiseer Tshwane se voorgestelde heffing om stad skoon te hou [KLANK]
AFR RoodtOnLevy