# AfriForum kritiseer die regering omdat hulle volgens ‘n verslag deur die Amerikaanse Departement van Buitelandse Sake, die rasse- en politieke motiverings rakende plaasaanvalle ontken. Die organisasie sê die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking se bewerings dat hierdie aanvalle deel is van algemene misdaad, ignoreer dekades se bewyse. Jacques Broodryk van AfriForum waarsku dat totdat plaasaanvalle as voorkeurmisdade behandel word, sal landelike gemeenskappe bedreig word:
AfriForum kritiseer regering se ontkenning van rasgemotiveerde plaasaanvalle [KLANK]
AFR BroodrykOnDenial