Skip to content

AfriForum kritiseer minister Hlabisa se opmerkings oor moontlike samesmelting van munisipaliteite [SOUND]

# AfriForum het die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, se opmerkings dat kleiner, mislukte munisipaliteite met groter munisipaliteite moet saamsmelt, gekritiseer. Dit volg nadat die minister ʼn omvattende hersiening van die 1998 Witskrif oor Plaaslike Regering bekendgestel het. Dit sal munisipaliteite se befondsingsmodel ondersoek en kan lei tot die sluiting van munisipaliteite wat nie dienste lewer nie. AfriForum-woordvoerder Deidré Steffens sê die samesmelting van munisipaliteite sal nie die kernprobleme oplos nie:

AFR SteffensOnMunicipalities