Skip to content

AfriForum kritiseer Kaapstad se voorgestelde nuwe tariefstrukture vir water en elektrisiteit [KLANK]

# AfriForum waarsku die Stad Kaapstad se planne vir nuwe tariefstrukture vir water, sanitasie en elektrisiteit oortree munisipale wetgewing en die Grondwet. Die voorgestelde tariefstrukture is in die metro se 2025/2026-konsepbegroting. Jurie Ferreira van AfriForum sê die voorgestelde tariefstrukture kom neer op kruissubsidiëring, plaas ʼn onregverdige finansiële las op eienaars en verbruikers en oortree moontlik wetgewing en beleid:

AFR JurieonTariffStructures