# AfriForum Jeug doen ‘n beroep op die Tshwane Munisipaliteit om dringend stukkende straatligte te herstel en nuwes in te sit naby die Hatfieldkampus van die Universiteit Pretoria. Ondersoeke dui aan dat baie strate, insluitende Prospect-, Hilda-, en Lynnwoodweg, swak belig of totaal in die donker is, wat misdaadrisiko’s verhoog. Yvonne Gerber van AfriForum dring aan dat die ligte binne 30 dae herstel word en vra ‘n duidelike plan van aksie:
AfriForum Jeug vra Tshwane Metro om Hatfield-straatligte te herstel [KLANK]
AFR-GerberOnLights