# AfriForum Jeug het ‘n formele aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting ingedien om duidelikheid te kan kry oor die Noordwes-Universiteit se ondersoek na ‘n voorval in die Eikenhof-vrouekoshuis, wat na bewering ‘n sangoma-ritueel behels het. Die universiteit beweer daar is geen bewyse van so ‘n ritueel gevind nie, maar Yvonne Gerber van AfriForum versoek ‘n volledige openbaarmaking van die ondersoek se omvang, bevindings en die toekomstige optrede:
AfriForum Jeug eis deursigtigheid in ondersoek oor sangoma-ritueel by NWU [KLANK]
AFR-GerberOnNWU