# AfriForum se privaat vervolgingspan het ingegryp om die opsigter van Bergview College in Matatiele in die Oos-Kaap te help wat gedreig en aanlyn beskuldig word van die beweerde verkragting van die sewejarige Cwecwe by die skool verlede jaar. Die span sê daar is geen bewyse wat hom of die hoof, Jaco Pieterse, aan die beweerde misdaad koppel nie. Barry Bateman van AfriForum sê die polisie het DNA-monsters van die opsigter geneem, maar hy is nooit amptelik as ’n verdagte beskou nie:
AfriForum gryp in om Bergview College se opsigter te beskerm teen vals verkragting-bewering [KLANK]
AFR BatemanOnCaretaker