# AfriForum vra die minister van Vervoer, Barbara Creecy, om tydelike rybewyse gratis aan motoriste te voorsien wat betyds hernu. Dit volg weens die 730-duisend agterstallige rybewyskaarte wat sedert verlede maand nie gedruk kon word nie omdat die drukker gereeld buite werking is. Louis Boshoff van AfriForum sê dis onregverdig om te verwag dat motoriste ekstra moet betaal vir vertragings wat deur die department se mislukkings veroorsaak word en vra onmiddelike oplossings en meer aanspreeklikheid:
AfriForum eis gratis tydelike lisensies te midde van drukker-probleme [KLANK]
AFR-BoshoffOnLicences