# AfriForum het ‘n versoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting by die Departement van Korrektiewe Dienste ingedien. Hy vra deursigtigheid oor risikoberekeninge wat met die voorgestelde veranderings aan die Wet op die Regulering van die Privaat Sekerheidsbedryf verband hou. Jacques Broodryk van AfriForum sê wysigings mag die privaat sekerheids-maatskappye se magte beperk, en waarsku oor groot veiligheidsgevare. Hy beskou die veranderings as gevaarlik en malligheid en vra openbare teenstand voordat môre se sperdatum vir voorleggings:
AfriForum eis duidelikheid oor privaat sekerheidsmaatskappye se beperkings in korrektiewe inrigtings [KLANK]
AFR-BroodrykOnSecurity