# AfriForum het ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting ‘n aansoek by die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, en die provinsiale Departement van Paaie en Vervoer ingedien om antwoorde te eis rondom die koste, tydsduur en doel van nuwe nommerplate vir die provinsie. Louis Boshoff van AfriForum waarsku die plan kan ‘n duur las word met min voordele. Hy bevraagteken die dringendheid daarvan en verwys na groter infrastruktuurmislukkings:
AfriForum eis duidelikheid oor nuwe nommerplate vir Gauteng [KLANK]
AFR-BoshofOnNumberplates