# AfriForum het ‘n interne appèl by die Gautengse Departement van Vervoer ingedien. Dit volg nadat die burgerregte-organisasie se aansoek om inligting oor die voorgestelde nuwe nommerplate vir die provinsie te bekom, geïgnoreer is. Die nuwe hoë-tegnologie-nommerplate is toegerus met teen-bedrog- en peutermaatreëls. Louis Boshoff van AfriForum sê premier Panyaza Lesufi wil sowat sewe miljoen nuwe nommerplate laat vervaardig, maar hy het nie bekend gemaak hoeveel dit sal kos nie:
AfriForum eis deursigtigheid oor koste van Gauteng se nuwe nommerplate [KLANK]
AFR BoshoffOnNumberPlates