# AfriForum eis dat die Stad Johannesburg verduidelik hoe hy die voorgestelde verhoging van 65,6-persent in huishoudings se maandelikse watertariewe regverdig. Dit beteken die heffing styg nou tot 107-rand-74-sent per huishouding per maand. Huishoudelike gebruikers betaal tans 65-rand-08-sent, ongeag of hulle vooraf of ná gebruik betaal. AfriForum-woordvoerder Marais de Vaal sê munisipale heffings moet regverdigbaar, deursigtig, en op goeie finansiële beginsels geskoei wees:
AfriForum eis deursigtigheid oor Johannesburg se reusestyging in watertariewe [KLANK]
AFR MaraisOnWaterLevyIncrease