Skip to content

AfriForum eis deursigtigheid in korrupsiesake in die Water- en Sanitasie-departement [KLANK]

# AfriForum het die Spesiale Ondersoekeenheid, die Valke en die Nasionale Vervolgingsgesag gevra om inligting oor korrupsie, verkrygingsbedrog en ander finansiële oortredings in die Departement van Water en Sanitasie bekend te maak. Die Valke het onlangs aan die Parlement se staande komitee oor Openbare Rekeninge gesê die departement is betrokke in agt hofsake van korrupsie, verkrygingsbedrog en oortredings van finansiële wette. Lambert de Klerk van AfriForum sê die beweerde verliese in ses van dié sake beloop meer as 737-miljoen rand:

AFR DeKlerkOnCases