Skip to content

AfriForum eis antwoorde oor watervermorsing in Gautengse munisipaliteite [KLANK]

# AfriForum het volgens die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting ʼn aansoek by elk van Gauteng se drie metropolitaanse munisipaliteite, Ekurhuleni, Johannesburg en Tshwane ingedien. Hulle wil feite oor hierdie metro’s se hoë watergebruik bekom. Dié drie metro’s se jongste watergebruiksyfers het die hoeveelheid water wat Rand Water kan voorsien met sowat 14-persent oorskry. Marais de Vaal van AfriForum sê die inwoners se reg op water word ondermyn deur munisipaliteite wat nie hul watervoorsieningstelsels behoorlik bestuur nie:

AFR DeVaalOnWater