# AfriForum het die Gautengse Departement van Vervoer gewaarsku om sy beplande nuwe nommerplaatprojek te staak of regstappe te verwag. Die burgerregte-organisasie voer aan die projek moet opgeskort word tot die Mededingingstribunaal sy saak voltooi het teen drie vervaardigers wat beskuldig word van prysvasstelling vir nommerplate. Louis Boshoff van AfriForum sê die regering was nie duidelik oor koste en sperdatums nie, en motoriste behoort nie gedwing te word om vir duur nuwe nommerplate te betaal nie:
AfriForum dreig met regstappe oor Gauteng se nommerplaatprojek [KLANK]
AFR BoshoffOnLegalAction