# AfriForum sê hy gaan die Stad Tshwane hof toe neem om hom te dwing om die instelling van die nuwe skoonmaakheffing wat by verlede week se raadsvergadering goedgekeur is, te hersien. Die maandelikse heffing van sowat 200-rand per maand vanaf 1 Julie, word gehef op alle eiendomme wat nie tans die metro se vullisverwyderingsdiens gebruik nie. AfriForum-woordvoerder Deidré Steffens sê die heffing is ʼn bykomende belasting wat eienaars bykomend tot die bestaande eiendomsbelasting moet betaal:
AfriForum daag Stad Tshwane voor hof oor nuwe skoonmaakheffing [KLANK]
AFR SteffensOnLevy