# AfriForum het uitgevaar teen president Cyril Ramaphosa omdat hy weier om die omstrede ‘Kill the Boer’-dreunsang te veroordeel, en noem dit stille goedkeuring van geweld teen Afrikaners. Die Presidensie se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê Ramaphosa sal nie die dreunsang veroordeel nie, ondanks die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, se kritiek. Ernst van Zyl van AfriForum beskuldig Ramaphosa dat hy politieke alliansies voorrang gee en nie aandag skenk aan minderheidskwessies nie:
AfriForum beskuldig Ramaphosa van stilswyende goedkeuring van ‘Kill the Boer’-dreunsang [KLANK]
AFR-VanZylOnRamaphosa