# AfriForum sê president Cyril Ramaphosa oortree die Verenigde Nasies se Volksmoordkonvensie deur nie “Kill the Boer” te veroordeel nie. Die organisasie voer aan die regering se gebrek aan optrede teen EFF-leier Julius Malema oor die gebruik van die lied, is dieselfde gebrek aan optrede wat Suid-Afrika in sy volksmoordsaak teen Israel gekritiseer het. Kallie Kriel van AfriForum glo die slagspreuk versprei vrees en blaas geweld aan, veral te midde van voortdurende plaasaanvalle:
AfriForum beskuldig Ramaphosa dat hy die VN Volksmoordkonvensie oortree deur ‘Kill the Boer’ te beskerm [KLANK]
AFR KrielOnRamaphosaGenocide