Skip to content

AfriForum beskuldig die regering dat hy die Nasionale Water- en Sanitasie-indaba misbruik [KLANK]

# AfriForum het die regering beskuldig dat hy die Nasionale Water- en Sanitasie-indaba wat verlede week gehou is, misbruik. Die indaba het rolspelers soos waterrade en opvangsbestuursinstellings byeengebring om ʼn plan te ontwikkel om probleme in die sektor op te los. Marais de Vaal van AfriForum sê president Cyril Ramaphosa se beloftes om onmiddellike oplossings vir die land se waterkrisis te vind, is ʼn goeie voorbeeld van die regering se mooipraatjies, maar is niks meer as ʼn meestersklas in die misbruik van die openbare diskoers nie:

AFR VaalOnWaterCrisis