# AfriForum verwelkom die SABC se besluit om die Afrikaanse TV-nuus vanaf Julie weer na ’n vroeër tydgleuf op SABC2 te skuif, ná openbare teenreaksie oor die oorspronklike skeduleveranderinge. Die burgerregte-organisasie glo die besluit bevestig die krag van openbare druk en veldtogte. Hulle waarsku egter dat die skade aan kykers en adverteerders moontlik moeilik sal wees om om te keer. Alana Bailey van AfriForum het beloof om seker te maak die uitsaaier kom sy beloftes oor verbeterde Afrikaanse programme na:
AfriForum beskou SABC se ommeswaai oor Afrikaanse nuus as ‘n oorwinning vir openbare druk [KLANK]
AFR BaileyOnProgramming