Skip to content

AfriForum begin regstappe teen Stad Tshwane oor nuwe heffing [KLANK]

 # Die burgerregte-organisasie AfriForum sê hy het regstappe teen die Stad Tshwane begin om uitsluitsel te kry oor die instelling van die metro se voorgestelde omgewings- of stadskoonmaakheffing. Die organisasie sê die metro beplan om dié maandelikse heffing van sowat 200-rand vanaf 1 Julie in werking te stel. Volgens Deidré Steffens van AfriForum sal alle eiendomme sonder ’n munisipale vullisrekening aan dié heffing onderhewig wees:

AFR DeidréonLegalAction