Skip to content

African People’s Convention sê Konstitusionele Hof-uitspraak oor Phala Phala-saak ‘n ernstige terugslag vir ANC [KLANK]

# Die African People’s Convention sê die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die Phala Phala-saak is ‘n ernstige teruslag vir die ANC, aangesien hy nie die aanspreeklikheid ernstig opneem nie. Die woordvoerder, Freddy Mbhandze, sê die Konstitusionele Hof het eenparig teen die Parlement se vorige besluit beslis om die hersiening van die Paneelverslag te verwerp en dat die parlementêre stemming onregmatig en ongrondwetlik was:

ENG MbhandzeONPhalaPhala