# Die African Independent Congress het die naweek se dodelike skietvoorval in Westbury, Johannesburg, veroordeel en sê inwoners verdien om sonder vrees te lewe. Drie mense is dood en twee is gewond. Margaret Arnolds van die party sê Westbury en soortgelyke gemeenskappe het volgehoue wetstoepassing nodig teen bendebedrywighede, dwelms, onwettige vuurwapens en georganiseerde misdaadnetwerke:
African Independent Congress veroordeel dodelike skietvoorval in Westbury [KLANK]
ENG ArnoldsONWestbury