# Die African Independent Congress het die speaker van die Johannesburgse stadsraad, Margaret Arnolds, as sy burgemeesterskandidaat vir die plaaslike regeringsverkiesing aangekondig. Arnolds was voorheen ‘n lid van die burgemeesterskomitee vir Gemeenskapsontwikkeling en Finansies en dien tans as Speaker. Die party sê haar verkiesingsveldtog sal op dienslewering, aanspreeklikheid, infrastruktuur en plaaslike ekonomiese ontwikkeling fokus:
African Independent Congress benoem Margaret Arnolds as Johannesburgse burgemeesterskandidaat