Skip to content

Africa Mayibuye Movement word amptelik ‘n nuwe politieke party [KLANK]

# Die Mayibuye-raadplegingsproses het amptelik na ‘n politieke party oorgeskakel met die bekendstelling van die Afrika Mayibuye Movement. Onder leiding van die uitgeskopte  sekretaris-generaal van die MK-party, Floyd Shivambu, poog die nuwe beweging om onafhanklik te wees en gemeenskappe, vakbonde en burgerlike groepe te verenig. Shivambu het op ‘n nuuskonferensie gesê die beweging verwelkom lede van alle agtergronde en is nie ‘n wegbreekparty van die MK-party, die EFF of die ANC nie:

ENG ShivambuOnNewMovement