# Advokaat Adila Hassim, getuienisleier van die Madlanga-kommissie, het die kommissie versoek om die Noordwes-sakeman Brown Mogotsi te verwys vir ondersoeke vir oortredings van die Kommissie se Wet en regulasies. Hassim het teen die onttrekking van getuienisleier Michael Charlkalson geargumenteer en gesê Mogotsi het ‘n wesenlik onvolledige WhatsApp-rekord voorgelê en erken dat sleutelmateriaal daaruit verwyder is. Hassim het aan die kommissie gesê dit wek kommer oor moontlike meineed en vervalsing. Sy voer aan Mogotsi het die kommissie mislei:
Advokaat Hassim vra Mogotsi moet verwys word vir meineedondersoek [KLANK]
ENG-HassimOnMogotsi