Skip to content

Adjunkpresident sê misdaadintelligensie-mislukkings gaan oor leierskap, nie gebrek aan hulpbronne nie [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die uitdagings in Suid-Afrika se misdaadintelligensiestrukture is nie te wyte aan ‘n gebrek aan hulpbronne nie, maar die mislukking van leierskap, politieke wil en verantwoordbaarheid. Mashatile het mondelings geantwoord op vrae in die Nasionale Vergadering en verwys na die Madlanga-kommissie waar onthul is sommige beamptes het misdaadsindikate gehelp. Hy sê die regering sal vinnig optree om die leierskap reg te ruk en polisie-eenhede op te ruim ten einde misdaad doeltreffend te beveg:

ENG MashatileOnLeadership