# Die adjunkpresident, Paul Mashatile, sê die regering gryp in by sukkelende munisipaliteite om te verseker dat burgemeesters en amptenare die nodige vaardighede het om dienste doeltreffend te lewer. In sy mondelinge antwoord op vrae in die Nasionale Raad van Provinsies, sê Mashatile die opleiding en onderhoude vir plaaslike leiers verbeter die aanspreeklikheid en prestasie, wat help om plaaslike regering te versterk en om dienslewering te verbeter:
Adjunkpresident Mashatile sê regering gryp in by sukkelende munisipaliteite [KLANK]
ENG MashatileOnMunicipalities