# Die adjunkminister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Sihle Zikalala, het uitsettingskennisgewings uitgereik aan meer as 100 onwettige besetters wat staatseiendom in Kaapstad gekaap het. Twee eiendomme in Goodwood en Khayelitsha wat vir die polisie se gebruik bedoel is, is gesteel en word onwettig beset. Dis deel van Operasie Bring Terug, ʼn landwye veldtog om staatseiendom wat gesteel, gekaap en onwettig beset word, terug te kry. Zikalala sê hulle sien ʼn sterk element van staatsbates wat swak bestuur word:
Adjunkminister Zikalala reik uitsettingskennisgewings uit aan onwettige besetters van staatseiendom in Kaapstad [KLANK]
ENG ZikalalaOnEvictions