# Die adjunkminister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Sihle Zikalala, sê infrastruktuur- en nywerheidsontwikkeling is die twee sleuteluitdagings vir die land se ekonomie. Die Simposium oor Volhoubare Infrastruktuurontwikkeling het gister in Kaapstad begin, met president Cyril Ramaphosa wat vandag die hoofrede sal lewer. Zikalala sê die departement beoog om ‘n omgewing te skep wat bevorderlik is vir beleggings, en moedig ontwikkelaars aan om met hul insig en voorstelle vorendag te kom:
Adjunkminister Zikalala beklemtoon die belangrikheid van infrastruktuurontwikkeling [SOUND]
ENG ZikalalaOnInfrastructure