# Die adjunkminister van Water en Sanitasie, Sello Seitlholo, veroordeel korrupsie in die watertenkwa-stelsel op munisipale vlak. Hy het op die Nasionale Water- en Sanitasie-Indaba in Midrand gepraat en aan SABC News gesê politici en amptenare is bewus van wie verantwoordelik is. Hy het inwoners met inligting aangemoedig om na vore te kom en vra meer hulpbronne vir wetstoepassing om hierdie misdaad doeltreffend te bekamp:
Adjunkminister van Water en Sanitasie veroordeel korrupsie deur watertenkwa-mafia [KLANK]
ENG-SeitlholoOnTankering