Skip to content

Adjunkminister van Polisie veroordeel moord op 14-jarige meisie in Roodepoort [KLANK]

# Die adjunkminister van Polisie, Polly Boshielo, het die grusame moord op die 14-jarige Lukhona Fose in Roodepoort, Gauteng, veroordeel. Die graad 8-leerder van die Ikusasalethu Secondary School in Braamfischerville se geskende liggaam is Sondag in ʼn veld gevind. Haar familie glo sy was ʼn teiken omdat sy as lesbiër identifiseer. Boshielo het Fose se gesin gister besoek en sê die voortgesette aanvalle op vroue, kinders en weerlose groepe wek ernstige kommer:

ENG BoshieloOnViolence