Skip to content

Adjunkminister van Polisie geskok deur minister Mchunu se betrokkenheid by Matlala se tender [KLANK]

# Die adjunkminister van Polisie, Polly Boshielo, sê Vusimuzi ‘Cat’ Matlala se tender van ʼn multi-miljoen-rand was die enigste kontrak waaroor die minister van Polisie, Senzo Mchunu, verlede jaar na sy aanstelling bekommerd was. Matlala se maatskappy, Medicare 24 Tshwane-distrik, het in Junie verlede jaar ʼn tender van 360-miljoen-rand gekry om gesondheidsdienste aan die polisie te lewer, al het hulle geen behoorlike kwalifikasies gehad nie. Boshielo het aan die parlementêre ad hoc-komitee gesê sy was verras dat Mchunu by die tender betrokke geraak het:

ENG BoshieloOnTender