# Die adjunkminister van Menslike Nedersettings, Tandi Mahambehlala, vergesel van Gift of the Givers, besoek vandag Wyk 91 in Khayelitsha in die Wes-Kaap. Die doel is om ondersteuning te bied aan huishoudings wat deur verlede week se brand geraak is. Twee-en-vyftig strukture is in die brand vernietig en meer as 300 mense is dakloos gelaat. Die departement se woordvoerder, Tsekiso Machike, sê die onlangse voorval is een van talle wat die afgelope tyd in Kaapstad aangemeld is:
Adjunkminister van Menslike Nedersettings gaan ondersteuning verskaf aan brandslagoffers in Khayelitsha [KLANK]
ENG TsekisoonFireVictims