# Die adjunkminister van Elektrisiteit en Energie, Samantha Graham-Maré, het die eerste Munisipale Vroueforum in Energie-doeltreffendheid van stapel gestuur. Die belangrikste doelwitte van die forum is om vroue toe te rus met leierskaphulpmiddels en tegniese kennis, en om openbare en institusionele bewusmaking oor die rol van vroue in die bevordering van energie-doeltreffendheid te verhoog. Graham-Maré sê die forum verteenwoordig ‘n belangrike stap in die rigting van ‘n meer inklusiewe benadering tot energiebestuur in munisipaliteite:
Adjunkminister van Elektrisiteit stel Munisipale Vroueforum in Energie-doeltreffendheid bekend [KLANK]
AFR SamanthaonEfficiency