# Die adjunkminister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Andries Nel, het die Grondwet as beide ‘n viering van Suid-Afrika se demokratiese prestasies en wekroep tot aksie beskryf. Hy het gister ‘n gesamentlike sitting van die Parlement toegespreek om die 30ste herdenking van die aanneming van die Grondwet te herdenk. Nel het Suid-Afrikaners aangemoedig om hulle weer opnuut aan die Grondwet te verbind en aktief deel te neem om die land se demokrasie te versterk:
Adjunkminister Nel versoek Suid-Afrikaners om Grondwet te beskerm en transformasie te versterk [KLANK]
ENG NelONConstitution