# Die adjunkminister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Andries Nel, sê die Howe vir Klein Eise het toegang tot regspraak uitgebrei vir baie gemeenskappe wat voorheen geen toegang gehad het nie. In die eerste kwartaal van die 2025/2026-boekjaar het Howe vir Klein Eise regoor die land meer as agt-duisend-515 nuwe eise geregistreer, wat altesaam 57,9-miljoen-rand beloop. Die departement se woordvoerder, Terrence Manase, sê hulle gaan voort om hindernisse tot geregtigheid af te breek, veral vir die kwesbaarste lede van die samelewing:
Adjunkminister Nel sê die departement gaan voort om hindernisse tot geregtigheid af te breek [KLANK]
ENG TerrenceonJustice