Skip to content

Adjunkminister Nel sê armoede en werkloosheid is struikelblokke om Grondwet se visie te bereik [KLANK]

# Die adjunkminister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Andries Nel, sê armoede, werkloosheid, ongelykheid, misdaad, korrupsie en geslagsgeweld bly struikelblokke wat keer dat die Grondwet se visie bereik word. Dis vanjaar 30 jaar sedert Suid-Afrika die Grondwet aanvaar het. Nel waarsku dat demokratiese waardes wêreldwyd toenemend onder druk verkeer met al meer aanvalle op gelykheid, insluiting, demokratiese instellings en die oppergesag van die reg:

ENG NelONObstacles