# Adjunkminister in die Presidensie, Kenny Morolong, sê elke ekonomiese hervorming en belegging wat die regering van nasionale eenheid onderneem, moet uiteindelik geleenthede vir die volgende generasie uitbrei. Morolong het gisteraand tydens die afsluiting van die 11de Groen Jeug Indaba in Sun City, Rustenburg, Noordwes gepraat. Hy beklemtoon die dringende behoefte om jeuginnovasie te omskep in volhoubare ondernemings, werksgeleenthede en ekonomiese groei:
Adjunkminister Morolong sê RNE se ekonomiese hervormings moet geleenthede vir die volgende generasie uitbrei [KLANK]
ENG MorolongONReform