Skip to content

Adjunkminister Morolong sê aansienlike vordering is gemaak wat vroueregte betref [KLANK]

# Die adjunkminister in die Presidensie, Kenny Morolong, sê die regering het sedert 1994 aansienlik vordering gemaak wat die regte en verteenwoordiging van vroue in leierskapstrukture betref. Vroue maak 43,5-persent van parlementslede uit en beklee senior posisies in die regering, Parlement en regbank. Suid-Afrika vier vanjaar die 70ste herdenking van die Vroue-optog. Morolong sê ten spyte van hierdie vooruitgang beleef vroue steeds uitdagings:

ENG MorolongONWomen