Skip to content

Adjunkminister Morolong beklemtoon belangrikheid van Mylpale-veldtog [KLANK]

# Die adjunkminister in die Presidensie, Kenny Morolong, sê die kabinet het ‘n jaarlange program gerig op die viering van grondwetlike waardes, versterking van burgerlike deelname en die bevordering van maatskaplike eenheid, goedgekeur. Dis in aanloop tot die 50ste viering van Jeugdag. Morolong sê die regering sal volgende Donderdag die Mylpale van Vryheid-veldtog by die Uniegebou in Pretoria bekendstel. Die doel daarvan is om belangrike mylpale in die land se reis na vryheid te gedenk:

ENG MorolengONCampaign