Skip to content

Adjunkminister Mahlobo vra vernuwing en samewerking om wêreldwye waterprobleme te takel [KLANK]

# Die adjunkminister van Water en Sanitasie, David Mahlobo, vra dapper vernuwing, oorgrens-samewerking en volhoubare praktyke om die toenemende wêreldwye waterkrisis te hanteer. Hy waarsku Suid-Afrika se waterskaarste vereis dringende optrede en kan nie soos normaalweg hanteer word nie. Mahlobo beklemtoon die belangrikheid dat inheemse navorsing en praktyke in oplossings geïntegreer word, en sê inheemse kennisstelsels is ʼn soort wetenskap waarop moderne tegnologie kan bou:

ENG DavidonWater