# Die adjunkminister van Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede, Steve Letsike, doen ‘n beroep op uitsaaiers om streng standaarde te handhaaf wat haatspraak en persoonlike aanvalle verhoed. Die departement se woordvoerder, Cassius Selala, sê dMacgyver Mukwevho het onlangs in ‘n aanlyn-uitsending bespiegel oor die redes vir die beëindiging van Minnie Dlamini se vorige romanties verhoudings tydens ‘n episode op die platform Podcast and Chill. Hy sê hulle staan saam met Dlamini en alle vroue wat aan sulke vernedering onderwerp is:
Adjunkminister doen beroep op uitsaaiers om streng standaarde af te dwing wat haatspraak keer [KLANK]
ENG CassiusonBroadcasters