Skip to content

Adjunkminister beklemtoon belangrikheid van howe vir klein eise [KLANK]

# Die adjunkminister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Andries Nel, het howe vir klein eise geprys vir hul waardevolle bydrae om geregtigheid vir almal te verseker. Dit was Dinsdag die 40ste bestaansjaar van die howe wat siviele sake informeel en sonder regsgeleerdes verhoor. Nel sê daar is nou 418 howe in die land in sitting. Hy sê dié uitbreiding het toegang tot geregtigheid dramaties uitgebrei, veral vir vooheen benadeelde gemeenskappe:

ENG NelOnSmallCourts