Skip to content

Adjunkhoof staan tereg op aanklagte van verkragting in Bronkhorstspruit [KLANK]

# Die adjunkhoof van ‘n laerskool in Bronkhorstspruit het in die landdroshof verskyn op drie aanklagte van die verkragting van ‘n agtjarige leerder. Die beweerde mishandeling het aan die lig gekom nadat die kind se ma ongewone gedrag opgemerk en dit by die polisie aangemeld het. Lumka Mahanjana van die Nasionale Vervolgingsgesag sê die saak is tot 11 September uitgestel vir ‘n borgtogaansoek:

ENG-MahanjanaOnPrincipal